31 Oktober 2022
Psm 150:6 “Laat ALLES wat ASEM het, die Here LOOF! ”
Open 5:13 “En ELKE SKEPSEL … het ek HOOR sê: Aan Hom wat op die troon sit, en aan die Lam kom toe die LOF en die EER en die HEERLIKHEID en die KRAG tot in alle ewigheid!”
Dan 5:22 “Maar u … alhoewel u dit alles WEET.”
Dan 5:18 “Wat u betref, o koning, die allerhoogste God het aan u vader Nebukadnésar die koningskap en GROOTHEID en HEERLIKHEID en MAJESTEIT gegee.”
Dan 5:20 “Maar net toe sy hart hom VERHEF het en sy gees VERHARD is om oormoedig te wees … die heerlikheid is hom ONTNEEM.”
Dan 5:21 “… is uit die mense VERSTOOT … totdat hy ERKEN het dat die allerhoogste God MAG het …”
Dan 5:22 “Maar u, Bélsasar, sy seun, het u HART NIE VERNEDER nie, alhoewel u dit ALLES WEET …”
Dan 5:27 “… u is op die WEEGSKAAL geweeg en te LIG BEVIND.”
Dan 4:34 “… Nebukadnésar … my VERSTAND het in my TERUGGEKEER, en ek het die Allerhoogste GELOOF en Hom wat ewig lewe, GEPRYS en GEëER …”
Jona 2:2″… Uit my BENOUDHEID het ek die Here AANGEROEP, en Hy het my VERHOOR … U het my STEM GEHOOR. ”
Jona 2:9 “Ek DAARENTEEN sal aan U offer met ‘n stem van LOF … Die heil behoort aan die Here.”
Jona 2:10 “DAAROP het die Here die vis BEVEEL om Jona op die DROë GROND UIT TE SPUUG.”