Herlaai – Deel 3

Herlaai - Deel 3

Oct 16, 2022
Series: Herlaai
Topic: Pentecost , Together , Unity
Book: Acts

Speaker: Morné Kruger

16 Oktober 2022

Hand 2:1 “EN toe die dag van die pinksterfees aangebreek het, was hulle almal eendragtig bymekaar.”

Hand 2:17 “En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.”

Hand 2:21 “En elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.”

Hand 2:41 “Die wat toe sy woord met blydskap aangeneem het, is gedoop; en daar is op dié dag omtrent drieduisend siele toegebring.”

Hand 2:42 “En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.”

Hand 2:43 “En vrees het op elkeen gekom, en baie wonders en tekens het deur die apostels plaasgevind.”

Hand 2:47 “Terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered is.”