Herlaai – Deur die krag van God – Deel 2

Herlaai - Deur die krag van God - Deel 2

Oct 23, 2022
Series: Herlaai
Topic: Power of God
Book: Hebrews

Speaker: Renaldo Barnard

23 Oktober 2022

Matt 22:29… Julle DWAAL (word moeg) omdat julle die SKRIFTE NIE KEN ken nie en ook nie die KRAG VAN GOD nie.

Jes 40:30 – Die jonges word MOEG en MAT, en die jongmanne STRUIKEL selfs …

Jes 40:31 … maar die wat op die Here WAG, kry NUWE KRAG … hulle HARDLOOP en word NIE MOEG nie …

1 Kor 9:24  … almal hardloop … HARDLOOP DAN SO dat julle die PRYS kan WEN.

Fil 3:14 Maar een ding: ek VERGEET die dinge WAT AGTER is en STREK my uit na wat VOOR is, en JAAG NA DIE DOEL om die prys te verkry …

Psm 51:12 Skep vir my ‘n REIN HART, o God, en gee OPNUUT in die binneste van my ‘n VASTE GEES.

Heb 6:18 (DB) … God kan nie LIEG nie. Ons wat na God toe is om GERED TE WORD kan daarom vir SEKER WEET dat God sy BELOFTES sal hou.

Heb 6:19 (DB) … Om God so te VERTROU is soos ’n GEESTELIKE ANKER. Dit gee ons lewe VASTIGHEID en SEKERHEID.

Spr 29:18 As daar geen OPENBARING is nie, word die volk BANDELOOS; maar hy wat die WET (BELOFTE) onderhou, GELUKKIG is hy.

Jer 29:11 Want Ék weet watter GEDAGTES Ek aangaande julle KOESTER, spreek die Here , gedagtes van VREDE en nie van onheil nie, om julle ‘n HOOPVOLLE TOEKOMS te gee.