Herlaai – Deur die krag van God

Herlaai - Deur die krag van God

Oct 2, 2022
Topic: Power of God
Book: Luke

Speaker: Renaldo Barnard

Matt 22:29 “Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie. ”

Mark 6:5-6 “En Hy (Jesus) kon daar geen krag doen nie, behalwe dat Hy ‘n paar siekes die hande opgelê en hulle gesond gemaak het. En Hy was verwonderd oor hulle ongeloof.”

Rom 10:17 (83) “Die geloof kom dus deur die prediking wat ‘n mens hoor, en die prediking wat ons hoor, is die verkondiging van Christus.”

1 Kor 1:24 “Maar vir dié wat deur God geroep is … is Christus die krag van God en die wysheid van God. ”

Hand 3:16 “En deur die geloof in Sy Naam het Sy Naam hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof … het hom … volkome gesondheid gegee …”

Luk 5:17 “EN op een van dié dae was Hy besig om te leer … en daar was krag van die Here om hulle te genees.”

Gal 3:13-14 “Christus het ons losgekoop van die vloek … deur vir ons ‘n vloek te word … sodat die seën … en … die belofte van die Gees (krag) deur die geloof kan ontvang (word).”

Luk 24:49 “Ek stuur die belofte … Maar julle moet … bly totdat julle toegerus is met krag uit die hoogte.”

Luk 6:19 “En die hele skare het probeer om Hom aan te raak, omdat krag van Hom uitgegaan het, en Hy het almal gesond gemaak.

Hand 19:11 “En God het buitengewone kragte deur die hande van Paulus gedoen.”