Herlaai – Kruppel

Herlaai - Kruppel

Oct 30, 2022
Series: Herlaai
Book: Galations

Speaker: Morné Kruger

30 Oktober 2022

Rigters 16 

Rig 16:20  … sê … Simson! … Ek sal vry uitgaan soos die vorige kere en my losruk…

Rig 16:28 – Toe roep Simson die Here aan en sê: Here, Here, dink tog aan my en versterk …

Heb 12:1 (AMPC) – let us strip off and throw aside every encumbrance (unnecessary weight) and that sin which so … clings to and entangles us …

Heb 12:2 (AMPC) – Looking away [from all that will distract] to Jesus …

Matt 11:30  – Want my juk is sag en my las is lig.

Joh 8:36  – As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees.

Gal 5:1  –STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.