Kernteks:1 Kor 2:4… en my rede en my PREDIKING was nie in oorredende woorde van MENSLIKE (krag) wysheid nie, maar in …
1 Kor 2:4… maar in die BETONING van GEES en KRAG.
1 Kor 2:5… SODAT julle GELOOF nie in wysheid van MENSE sou bestaan nie, maar …
1 Kor 2:5… maar in die KRAG van God.
1 Kor 2:2… om niks anders ONDER julle te weet nie as …
1 Kor 2:2… as Jesus CHRISTUS, en en Hom as GEKRUISIGDE>
1 Kor 1:18Want die WOORD van die KRUIS is wel DWAASHEID vir die wat VERLORE gaan, maar …
1 Kor 1:18… maar vir ons wat GERED word (Soteria), is dit die KRAG van God.
1 Kor 1:21…het dit God BEHAAG om deur die van die prediking (DIE KRUIS) die …
1 Kor 1:21… die wat GLO, te red (Sorteria).
Gal 3:5Hy wat julle dan die GEES verleen en KRAGTE onder julle WERK, doen Hy dit uit …
Gal 3:5… die WERKE van die wet of uit die PREDIKING van GELOOF.
Gal 3:1… wie het julle BETOWER om die WAARHEID nie gehoorsaam te wees nie (WATTER waarheid), wat was sy PREDIKING …
Gal 3:1… julle voor wie se OË Jesus Christus AFGESKILDER is (Prediking) as …
Gal 3:1… as onder julle GEKRUISIG is.
Gal 3:2… het julle die Gees ONTVANG uit die WERKE van die wet of uit die PREDIKING van geloof?
Gal 3:5,6… PREDIKING van die geloof? Net soos Abraham in God GEGLO het, en dit is hom tot GEREGTIGHEID gereken.
Gal 3:9Sodat die wat uit die GELOOF is, GESEËN word om SAAM met die GELOWIGE Abraham.
Spr 10:22Die SEËN van die Here – die maak RYK, en moeitevolle ARBEID voeg daar niks by nie.
Deut 8:18Maar DINK aan die Here jou GOD, dat dit Hy is wat KRAG gee om …
Deut 8:18… dat Hy sy VERBOND (Kruisboodskap) kan BEVESTIG …
Han 10:38… Hy het die land DEURGEGAAN, goed GEDOEN en …
Han 10:38… en almal GENEES wat onder die MAG van die DUIWEL was, omdat God met Hom was. (Salwing – volgende week.)