Julle weet wat hom teëhou -Deel 1

Julle weet wat hom teëhou -Deel 1

Mar 28, 2021
Topic: Holy Spitit , Hope

Speaker: Ronnie Barnard

Kernteks: II Thess 2:6 En NOU, julle WEET wat hom (antichris) TEËHOU …

II Thess 6:6 … wat hom TEËHOU, sodat hy (bose) op sy tyd GEOPENBAAR kan word.

II Thess 2:7 Want die VERBORGENHEID van die ongeregtigheid is al aan die WERK, net totdat …

II Thess 2:7 … net TOTDAT hy (kerk met die Heilige Gees) wat nou TEËHOU, uit …

II Thess 2:7 … uit die WEG geruim is (wegraping I Thess 4:16,17).

II Thess 2:8 En DAN sal die ONGEREGTIGE geopenbaar word (antichris), hy wat  …

II Thess 2:8 … hy wat die Here met die asem van sy MOND sal VERDELG en deur die …

II Thess 2:8 … en deur die VERSKYNING van sy WEDERKOMS tot niet sal maak.

II Thess 2:9 Hy wie se koms is volgens die WERKING van die SATAN met allerhande kragtige … van die LEUEN.

II Thess 2:10 En met allerhande VERLEIDING van ongeregtigheid in die wat VERLORE gaan, omdat …

II Thess 2:10 … omdat hulle die LIEFDE tot die WAARHEID nie AANGENEEM het om GERED te word nie.

II Thess 2:6 … WEET wat hom TEËHOU …

Hebr 12:23 By die feestelike VERGADERING en die GEMEENTE van eersgeborenes wat in die hemele OPGESKRYWE is  …

Luk 10:17 … blydskap … Here, ook die DUIWELS onderwerp hulle aan ons in u NAAM.

Luk 10:18 … Satan … sien VAL

Luk 10:19 KYK, Ek gee aan julle die MAG om … niks sal julle ooit SKADE doen nie.

Luk 10:20 … moenie daaroor BLY wees nie … onderworpe is nie … dat julle NAME in die hemele OPGESKRYWE is.