Julle weet wat hom Teëhou – Deel 2

Julle weet wat hom Teëhou - Deel 2

Apr 11, 2021
Topic: Faith , Family
Book: Hebrews

Speaker: Ronnie Barnard

Mal 3:10 … hele tiende… en beproef my tog hierin… of Ek vir julle… oopmaak en op julle n oorvloedige seën sal uitstort.

II Thess 2:6 “En nou, julle WEET wat hom (antichris) TEËHOU…

II Thess 2:6 “… wat hom TEËHOU, sodat hy (bose) op sy tyd GEOPENBAAR kan word”.

II Thess 2:7 “want die VERBORGENHEID van die ongeregtigheid IS AL aan die WERK net totdat…”( II Thess 3:1 )

II Thess 2:7 “… net today HY (KERK) wat nou TEËHOU uit…”

II Thess 2:7 “…uit die WEG geruim is (wegraping I Thess 4:16,17)

II Thess 2:8” en DAN sal die ONGEREGTIGE geopenbaar (bose) word hy wat die Here… sal verdelg… WEDERKOMS.

II Thess 2:6 “…WEET wat hom TEËHOU…”

Hebr 12:23 “by die FEESTELIKE vergadering en die GEMEENTE van die eersgeborenes wat in die hemele OPGESKRYWE is…”

Luk 10:20 … Maar wees liewer BLY dat julle NAME in die hemele OPGESKRYWE is (Hebr 12:23 – feeste vergardering) 

Luk 10:17 “… het met BLYDSKAP (Hebr 12:23) teruggekom en gesê: Here…”

Luk 10:17 “… Here, ook die duiwels ONDERWERP hulle aan ons in u NAAM”

Luk 9:1 “…GEROEP en aan hulle mag en GESAG gegee oor al die DUIWELS…”

Rom 8:19 “Want die SKEPPING wag met reikhalsende VERLANGE op die openbaarmaking van die KINDERS van God.

Jak 4:7 “ONDERWERP julle dan aan God: WEERSTAAN die duiwel, en hy sal van julle WEGVLUG.”

Joh 10:10 “…Ek het GEKOM dat hulle lewe in OORVLOED kan hê… die DIEF kom net…”

I Joh 3:8 “…Vir hierdie DOEL het die Seun van God VERSKYN om die WERKE van die duiwel te VERBREEK.”

Joh 14:12 “…wie in My GLO- die WERKE wat Ek doen, sal hy OOK doen…”

Hab 3:17;18 “Alhoewel…nogtans sal ek JUBEL in die Here, ek sal JUIG in die God van my HEIL”

Hebr 12:23 “…FEESTELIKE vergadering…”

I Pet 1:6;8 “Daarin VERHEUG julle jul… kort tydjie BEPROEWINGE…julle verbly met n onuitspreeklike en heerlike BLYDSKAP”