Kernteks: II Thess 2:6 En nou, julle WEET wat hom (Antichris – bose) TEËHOU… geopenbaar kan word … verborgenheid …
II Thess 2:7 … net totdat hy (feestelike vergadering) wat nou TEËHOU, uit die WEG GERUIM is (Wegraping; II Thess 4:16).
Hebr 12:23 By die FEESTELIKE VERGADERING en die GEMEENTE … wat in die hemel OPGESKRYWE is … (Luk 21:28) … verlossing NABY.
Luk 10:20 Maar julle moenie daaroor BLY wees … V17 … ook die duiwels ONDERWERP hulle aan ons … teëhou.
Luk 10:20 … maar wees liewer BLY dat julle NAME in die hemele OPGESKRYWE is (Hebr 12:23) Feestelike vergadering.
Ps 122:1 Ek was BLY toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die HUIS van die Here GAAN.
Ps 42:5 … dink …hoe ek GEWOOND was om voort te trek met die skare, hulle GELEI het na die HUIS van God, met die stem van JUBEL en LOF – ‘n FEESVIERENDE menigte! V6 … hoop op God.
Ps 22:4 Tog is U die Heilige wat WOON onder die LOFSANGE van (u volk) Israel!
Sam 6:12 … die ark met VREUGDE … gebring … V14 … daarby het Dawid met alle mag GEDANS voor die AANGESIG van die Here …
II Kron 20:22 En op die OOMBLIK toe hulle die GEJUBEL en die LOFSANG aanhef, het die Here …