Kinders, dit is die laaste uur – Deel 2
Kernteks: l Joh. 2:18 Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, bestaan …
l Joh. 2:18 … bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.
l Joh. 2:19 Hulle (antichriste) het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie, want as hulle …
l Joh. 2:19 … want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar …
l Joh. 2:19 … maar dit moes aan die lig kom dat hulle (antichriste) nie almal van ons was nie.
l Joh. 2:20,27 En julle het die salwing … (27) … die salwing (Chrisma – 5445) wat julle van Hom ontvang het, bly in julle …
Antichris – Teen salwing (500 – 473 – 5547)
Fil. 4:13 Ek is tot alles in staat deur Christus (5547 salwing) wat my krag gee.
Joh. 16:7 … vir julle voordelig dat Ek weggaan; want … sal die Trooster nie na julle kom nie, maar …
Joh. 16:7 … maar as Ek weggaan, sal Ek Hom na julle stuur (Heilige Gees) …
l Kor. 12:3 … niemand kan sê dat Jesus die Here is nie, behalwe deur die Heilige Gees …
Rom. 8:11 En as die Gees van Hom (Heilige Gees) wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat (Heilige Gees) …
Rom. 8:11 … dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.
Rom. 8:14 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, dié is kinders van God.
Rom. 8:2 Want die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood.
Joh. 14:16 En Ek sal die Vader bid, en Hy sal julle ‘n ander Trooster gee om by julle te bly tot in ewigheid …
Joh. 14:17 … die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat …
Joh. 17:13,16 Maar nou kom Ek na U toe … Hulle is nie van die wêreld nie, net soos Ek nie van die wêreld is nie.
Joh. 17:14,18 … die wêreld het hulle gehaat … Soos U my gestuur het in die wêreld, het …
Joh. 17:18 … het Ek ook hulle in die wêreld gestuur (Toerusting).
Joh. 14:17 … wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar …
Hand. 2:4 En hulle almal is vervul met die Heilige Gees …
Hand. 2:12,13 … verbaas en radeloos … Wat kan dit tog wees? … gespot …
Hand. 2:15,16 … tog nie dronk soos julle dink nie … maar dit is … My Gees uitgestort op alles vlees …
Joh. 14:17 … nie ken nie; maar julle ken Hom omdat Hy …
Joh. 14:17 … omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.
Ef.1:13 … ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte (Hand. 19:2).
Hand. 1:4,5 … bevel gegee … om te wag op die belofte … met die Heilige Gees gedoop word …
0 Comments