Gen 22:17 Dat Ek jou ryklik sal seën en jou nageslag grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is; en jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem.

Rom 9:8 (NIV) … it is not the children by physical descent who are God’s children, but it is the children of the promise who are regarded as … offspring

Rom 4:16 Daarom is dit uit die geloof …

Hand 8:27-38 – verhaal van Filippus en die hofdienaar.

Hand 8:35 En Filippus het sy mond geopen en van hierdie Skrif af begin en die evangelie van Jesus aan hom verkondig.

Gal 2:20 Ek leef nie meer nie, maar Christus lewe in my. Die lewe wat ek nou op aarde leef, leef ek deur geloof …

Hand 8:36 … kom hulle by water; en die hofdienaar sê vir hom: Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?

Hand 8:37 … Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.