Kinders van die Belofte – Deel 5

Kinders van die Belofte - Deel 5

Mar 21, 2021
Book: Mark

Speaker: Gerhard Dalton

Rom 9:8 Dit wil sê, nie hulle is kinders van God wat die kinders van die vlees is nie,
maar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.

Mark 6:34 En toe Jesus uitklim, sien Hy ‘n groot menigte, en Hy het vir hulle innig
jammer gevoel, omdat hulle soos skape sonder herder was; en Hy het hulle baie
dinge begin leer.

Mark 6:39 (NLV) Daarna sê Jesus vir die mense om groepe te vorm en op die groen
gras te gaan sit.

Mark 6:37 (NLV) Hierop antwoord Jesus: “Gee julle vir hulle kos.”… “Dit sal ’n yslike
bedrag kos om brood te gaan koop om vir hulle te ete te gee!”

Mark 6:30 (NLV) Die apostels het na Jesus toe teruggekom en vir Hom alles vertel
wat hulle gedoen en wat hulle die mense geleer het.

Mark 6:41 Toe het Hy die vyf brode en die twee visse geneem, na die hemel
opgekyk en die seën gevra. Daarna het Hy die brood gebreek en dit vir sy dissipels
gegee om aan die mense voor te sit. Hy het ook die twee visse onder hulle almal
verdeel.

Mark 6:44 En die wat van die brood geëet het, was omtrent vyfduisend manne.