Kinders van die beloftes – Deel 4

Kinders van die beloftes - Deel 4

Mar 14, 2021
Topic: Hope , Jesus Christ
Book: Ephesians

Speaker: Morné Kruger

Gen 22:17 Dat Ek jou ryklik sal seën en jou nageslag grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sand wat aan die seestrand is; en jou nageslag sal die poort van sy vyande in besit neem.

Matt 5:14 Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie.

Spr 29:18 Waar die wil van die Here (visie) nie bekend gemaak word nie, verwilder ‘n volk (perish) …

Hab 2:2 (NLV) Toe het die Here geantwoord: Skryf my antwoord, die visioen, in groot, duidelike letters op kleitablette sodat iemand wat verbyhardloop dit kan lees.

Efe 4:12 Om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus,

Efe 4:13 … totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;

Efe 4:14 … sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word deur elke wind van lering, deur die bedrieëry van die mense, deur sluheid om listiglik tot dwaling te bring;

Efe 4:15 … maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,

Efe 4:16 … uit wie die hele liggaam — goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate — die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.