Kyk en Sien – Deel 3

November 21, 2021

Series: Kyk en Sien

Topic: Kyk en sien

Book: Isaiah

Jy is ‘n PRODUK van jou VERLEDE,  maar jy is nie ‘n GEVANGENE van jou VERLEDE nie.

Jesaja 43:19 (Hede)

KYK, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al SIEN kom. (BE ALERT, BE PRESENT)

Isaiah 43:4 (MSG) That’s how much you mean to me! That’s how much I love you! I’d sell off the whole world to get you back, trade the creation just for you.

Jesaja 43:1-2 (Toekoms)

Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: MOENIE BANG WEES NIE Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. As jy deur WATER moet gaan, is Ek by jou, deur RIVIERE, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie.

Jesaja beteken:  “Die Here Red”