Kyk en Sien

Kyk en Sien

Nov 7, 2021
Series: Kyk en Sien
Topic: Kyk en sien
Book: Isaiah

Speaker: Renaldo Barnard

Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom …

Jes 43:19b  … Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.

Jes 42:20 Jy het wel…gesien, maar … geen ag … gegee nie … ore oop … maar jy hoor nie. 

Jes 43:18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie. 

Jes 42:22 … ‘n beroofde en geplunderde volk … hulle het ‘n buit geword … ‘n plundering sonder dat iemand sê: Gee terug! 

Jes 42:7 Om blinde oë te open; om gevangenes … uit te lei … diegene wat in die duisternis sit.

Jes 42:16 En Ek sal … lei op ‘n weg wat hulle nie ken nie…wat vir hulle onbekend is…

Jes 43:5 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou

Jes 43:2 As jy deur die (Diep) water gaan, is Ek by jou … as jy deur vuur gaan, sal jy … nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie

Jes 43:4 Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet

Jes 42:3 Die geknakte riet sal Hy nie verbreek en die dowwe lamppit nie uitblus nie