27 November 2022
2 Kron 16:9 (NLV) – Die Here KYK oor die hele aarde om hulle te HELP wat met hulle hele hart op Hom VERTROU.
Mark 10:21-22 (NLV) – ”Jy kom net een iets KORT … Gaan VERKOOP alles wat jy het … Kom dan en word my VOLGELING”. Hy … het ONTSTELD weggegaan, want hy het baie BESITTINGS gehad.
Titus 2:11-12 – Want die reddende GENADE van God het aan alle mense verskyn en LEER ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te VERLOëN …
Titus 2:12b -13 – … en … in die teenwoordige wêreld te lewe, terwyl ons die salige HOOP en die … heerlikheid VERWAG …
Rom 4:18-19 – Hy het teen HOOP op hoop GEGLO … En sonder om te VERSWAK in die geloof … nie GELET op sy eie liggaam wat alreeds VERSTORWE was …
Rom 4:20-21 – En hy het nie deur ONGELOOF aan die belofte van God GETWYFEL nie, maar hy is VERSTERK deur die geloof en het aan God die EER gegee en was ten volle OORTUIG dat Hy ook die MAG het om te doen wat Hy BELOOF het.
Mark 10:27 (NLV) – Jesus het … gesê: “Menslik gesproke is dit ONMOONTLIK, maar tog nie by God nie. Alles is by God MOONTLIK!”
2 Kor 12:9-10 (NLV) – En Hy het vir my gesê: My GENADE is vir jou genoeg, want my KRAG word in SWAKHEID volbring … Want as ek swak is, dan is ek STERK.
Joh 15:5 – …Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My BLY, en Ek in hom, hy dra veel VRUG; want sonder My kan julle NIKS doen nie.
Joh 15:6 – As iemand in My nie BLY nie, word hy UITGEWERP soos die loot en VERDROOG
Joh 15:9 –Soos die VADER My liefgehad het, het Ek JULLE ook liefgehad. BLY in hierdie LIEFDE van My.