Lewe in my wêreld: Deel 1

Lewe in my wêreld: Deel 1

Speaker: Morné Kruger

1 Joh 1:7

Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.

Ex 12:13

Maar die bloed sal vir julle ‘n teken wees aan die huise waarin julle is: as Ek die bloed sien, sal Ek by julle verbygaan…

Gal 2:20

Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God …

1 Kor 2:2

Want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as Jesus Christus, en Hom as gekruisigde.

2 Kor 4:1-18

2 Kor 2:14

MAAR God sy dank wat ons altyd laat triomfeer in Christus …

1 Kor 11:24-26