Jes 52:14 Soos baie hulle oor U verstom het — so misvormd was sy voorkoms, geen mens meer nie, en sy gestalte was nie soos dié van ‘n mensekind nie.
Luk 24:5 … Waarom soek julle die Lewende by die dooies?
Luk 24:6 Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan …
1 Kor 15:55 Dood, waar is jou angel? …
Ps 30:5 … Weeping may endure for a night, But joy comes in the morning.
Ef 2:5 Ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus …
Joh 11:25 … Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe.
Rom 6:4 … sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel.
Rom 15:13 En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede …