Loof die Here, want die Here is goed

Loof die Here, want die Here is goed

Dec 5, 2021
Topic: Family , Holy Spitit
Book: Acts

Speaker: Morné Kruger

Ps 137:1-4

Spr 18:21  Dood en lewe is in die mag van die tong …

Fil 4:4 Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly julle!

Ps 96:1  Sing tot eer van die Here ‘n nuwe lied; sing voor die Here …

Ps 34:2 Ek wil die Here altyd loof,sy lof sal altyddeur in my mond wees.

Ps 59:17  Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was ‘n rotsvesting vir my en ‘n toevlug in die dag toe ek benoud was.

Ps 95:1  Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig ter ere van die rots van ons  Heil!

Ps 95:1 Laat ons sy aangesig tegemoetgaan met lof, met lofsange Hom toejuig!

Handelinge 16

Ps 40:2  … Hy het Hom na my toe neergebuig en my hulpgeroep gehoor …

Ps 40:4 En Hy het ‘n nuwe lied in my mond gegee, ‘n lofsang tot eer van onse God …

Ps 135:3  Loof die Here, want die Here is goed …