Past Ronnie Barnard 31 Desember 2020 Oujaarsaand
Kernteks: Luk 10:42 … maar een ding is nodig …
Luk 10:42 … maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies …
Luk 10:42 … uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
Wat is die een ding?
Luk 10:39 … Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit …
Kies die plek.
Luk 10:39 … en na sy woord geluister (Waar jy kan hoor).
Mark 4:24 … en daar sal bygevoeg word vir julle wat hoor.
Mark 4:25 Want wie het, vir hom sal gegee word (Woord het) …
Mark 4:24 … en wie nie het nie (Woord), van hom sal weggeneem word ook wat hy het.
Mark 4:23 As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor.
Mark 4:24 … Pas op wat julle hoor; met … (Bepaal jou lewe).
Joh 10:3 … en die skape luister na sy stem … (Hoor – luister).
Joh 10:3 … en hy roep sy eie skape by hulle naam … (Gee identiteit).
Joh 10:3 … en lei hulle uit.
Joh 10:4 … omdat hulle sy stem ken.
Job 42:5 Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou …
Job 42:5 … maar nou het my oog U gesien (Openbaringskennis).
Joh 10:4 En wanneer hy sy eie skape uitgebring het …
Joh 10:4 … loop hy voor hulle uit … (Maak paaie gelyk)
Joh 10:4 … en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.
Joh 10:10 … Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê.
0 Comments