Kernteks: Luk 10:42 … maar een ding is nodig …
Luk 10:42 … maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
Luk 10:39 … Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.
Mark 4:24 … Pas op wat julle hoor; met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word, en daar …
Mark 4:24 … en daar sal bygevoeg word vir julle wat hoor.
Open 3:18 … van My te koop goud (Woord) … ryk kan word…
Luk 5:5 … ons het die hele nag deur hard gewerk en niks ontvang nie; maar …
Luk 5:5,6 … maar op u woord sal ek die net laat sak … oorvloed … net wou skeur.
Luk 5:4 … laat julle nette sak om te vang.
Joh 21:6 En Hy sê vir hulle: Gooi die net aan die regterkant … en julle sal kry.
Joh 21:7 Daarop sê die dissipel – die een vir wie Jesus liefgehad het … Dit is die Here!
Matt 8:8 … maar spreek net ‘n woord, en my knieg sal gesond word.
Matt 8:5 … na Hom toe en smeek Hom.
Matt 8:8 … ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar …
Matt 8:8 … spreek net ‘n woord (hoor) …
Matt 8:9 Want ek is ook ‘n man onder gesag, en ek het soldate onder my …
Ps 103:19,20 … en sy koninkryk heers oor alles. Loof die Here …
Ps 103:20 … sy engele, kragtige helde wat sy woord volbring …
Ps 103:20 … in gehoorsaamheid aan die stem van sy woord!
Matt 8:10 … verwonderd … in Israel het Ek so ‘n groot geloof nie gevind nie.
Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor … (Pas op wat jy hoor)
Rom 10:17 … en die gehoor is deur die woord (Rhema) van God.
Matt 8:13 … Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het …
Matt 8:13 … gesond geword in daardie uur (Toe Jesus spreek).
0 Comments