Kernteks: Luk 10:42 … maar een ding is nodig …
Luk 10:41 … jy is besorg en verontrus oor baie dinge …
Luk 10:42 … maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel
uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
Luk 10:39 … Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na Sy
woord geluister.
Matt 8:8 … spreek net ‘n woord …
Luk 5:5 … maar op U woord sal ek die net laat sak.
Mark 5:27,28 … het van Jesus gehoor … en … gekom … sy het gesê …
Mark 5:34 … Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede …
Jes 48:16 Kom julle nader na My, hoor dit …
Jes 48:17 … Ek is die Here jou God, wat jou leer wat heilsaam is …
Isaiah 48:17 … who teaching you for your profit (for your own good)
Jes 48:17 … jou Verlosser … wat jou lei op die weg wat jy moet gaan.
Jes 48:18 Ag, as jy maar na My gebooie (Woord) geluister het, dan
sou …
Jes 48:18 … dan sou jou vrede gewees het soos ‘n rivier en jou …
(voorspoed)
Isaiah 48:18 … then had thy prosperity flowed onwards like a river
and …
Gen 39:2 En die Here was met Josef, sodat hy ‘n voorspoedige man
was …
Gen 39:3 En toe sy heer sien dat die Here met hom was, en dat die
Here alles wat hy doen …
Gen 39:3 … in sy hand voorspoedig maak.
Jes 48:18 … geluister het … en jou geregtigheid soos die golwe van
die see …
Fil 3:9 … en in Hom gevind te word, nie met my geregtigheid wat uit
die wet is nie, maar …
Fil 3:9 … maar dié wat deur die geloof in Christus is, die geregtigheid
wat uit God is deur die geloof …
Open 1:10 Ek was in die Gees op die dag van die Here, en ek …
Open 1:10 … en ek het agter my ‘n groot stem gehoor (A Great Voice)
0 Comments