More behoort aan God – Deel 2

More behoort aan God - Deel 2

Nov 13, 2022
Topic: Faith , Run this race

Speaker: Morné Kruger

13 November 2022

Heb 12:1 “… en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê …”

Heb12:2 “… die oog gevestig op Jesus …”

Matt 6:25-34

2 Kor 4:18 “Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.”

2 Kor 5:7 “Want ons wandel deur geloof en nie deur aanskouing nie.”

Heb 11:1  “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.”

Heb 11:7 “Deur die geloof het Noag … ”

Heb 11:8 “Deur die geloof het Abraham … ”

Heb 11:29 “Deur die geloof het Moses … ”