Kernteks: l Kor 2:4 … van MENSLIKE (Krag) wysheid nie, maar in die BETONING van GEES en KRAG.
l Kor 2:5 … sodat julle GELOOF nie in wysheid van mense (MENSLIKE VERMOË) sou bestaan nie, maar in die KRAG van God.
Gal 3:5 Hy wat julle dan die GEES verleen en KRAGTE onder julle WERK, doen Hy dit uit …
Gal 3:5 … die WERKE van die wet (Menslike vermoëns) of uit die PREDIKING van GELOOF (Versus Boodskap)
Hand 6:5 … Stéfanus ‘n man VOL van GELOOF en van die HEILIGE GEES …
Hand 6:8 En Stéfanus, vol van GELOOF en KRAG, het groot WONDERS en TEKENS onder die volke gedoen.
Deut 8:18 … dat dit Hy is wat jou KRAG (Heilige Gees Krag) gee om RYKDOM te verwerf … sy VERBOND …
Hand 10:38 (Gesalf) … met die Heilige Gees en met KRAG … goed gedoen … omdat God met Hom was.
Gen 39:3,4 … Josef … met hom was … alles DOEN, in sy hand VOORSPOEDIG maak … hom aangestel …
Luk 24:49 … Ek stuur die BELOFTE van my Vader … bly totdat julle TOEGERUS is met KRAF uit die hoogte (Bonatuurlik).
Gal 3:13 … ons LOSGEKOOP van die vloek … vir ONS ‘n vloek te word … sodat …
Gal 3:14 … sodat die seën … da tons die BELOFTE van die Gees …
Gal 3:14 … deur die GELOOF kan ONTVANG.
Hand 6:10 (Stéfanus VOL van geloof en van die Heilige Gees en KRAG) … hulle kon die WYSHEID en die Gees waardeur …
Hand 6:10 … en die Gees WAARDEUR hy GESPREEK het, nie weerstaan nie.
Hand 6:11 Toe het hulle manne opgestook … en VALSE getuies laat optree …
Hand 7:51 Julle HARDNEKKIGES en onbesnedenes van hart en ore, julle …
Hand 7:51 … julle WEERSTAAN altyd die Heilige Gees …
Hand 7:54 … toe hulle dit HOOR, was hulle woedend … Maar hy was VOL van die Heilige Gees …
Hand 7:60 … het STÉFANUS gestenig … Here, reken hulle hierdie sonde nie toe nie! (Vergewe wat hulle aan ons doen).
Hand 6:6,7 .. en hulle het gebid en hulle die HANDE opgelê (Stéfanus). En die …
Hand 6:7 En die WOORD van God het toegeneem … getal … baie VERMEERDER …
Hand 5:12 En deur die HANDE van die apostels het daar baie TEKENS en WONDERS onder die volk plaasgevind …
Mark 16:17, 18 En vir die wat GEGLO het, sal hierdie TEKENS volg … hande lê, en hulle sal GESOND word.