Joh 17:3. En dit is die EWIGE LEWE (God soort lewe) dat hulle U KEN, die enige waaragtige God, en Jesus Christus wat U GESTUUR het …
1 Joh 5:12. Hy wat die SEUN het, HET die lewe …
Joh 5:39. Julle ONDERSOEK die Skrifte, omdat julle meen dat julle DAARIN die EWIGE LEWE het; en dit is dié wat van my GETUIG.
Joh. 14:9 … Hy wat My GESIEN het, het die VADER gesien .. (Joh 10:32 Goeie werk)
Rom. 11:22. Let dan op die GOEDERTIERENENHEID en die GESTRENGHEID van God: gestrengheid …
Rom 11:22 … gestrengheid oor die wat GEVAL het (Israel in woestyn, NIE GEGLO het wie God is) …
Rom 11:22 … maar GOEDERTIERENHEID oor jou as jy in die goedertierenheid BLY …
Num 14:28 … soos julle VOOR my ore GESPREEK het, so sal Ek aan julle DOEN …
Num 14:2, 3 … AG ons maar in Egipteland GESTERF het … (Dit is soos hulle SIEN en van GLO).
Luk 19:21,22. Want ek was BANG vir u, omdat u ‘n STRAWWE man is … uit jou MOND sal ek jou OORDEEL …
Ps 27:13. O, as ek nie GEGLO het dat ek die GOEDHEID van die Here sal SIEN in die land van die lewendes nie (1. Is my LIG en HEIL)
Ps 135:3. LOOF die Here, WANT die Here is GOED – Ps 136:1 Loof die Here want Hy is GOED, want sy GOEDERTIERENHEID is tot in EWIGHEID
1 Kron 16:7 … het Dawid … LOOF die Here (Voor die ark) 1Kron 15:1 … die ARK van God en daarvoor ‘n TENT opgeslaan.
Han 15:16 … terugkom en die VERVALLE hut van Dawid weer oprig …
2 Kron 20:22 En op die OOMBLIK toe hulle die GEJUBEL en LOFSANG aanhef, (21) … Loof … Sy GOEDERTIERENHEID – … ewigheid
Ps 100:2. DIEN die Here met BLYDSKAP: kom voor Sy aangesig met gejubel (148 keer)
Luk 10:21 … het Jesus Hom in die gees VERHEUG …
Hab 3:17,18. Alhoewel … NOGTANS sal ek JUBEL in die HERE, ek sal JUIG in die God van my HEIL.
Neh 8:11 … die BLYDSKAP in die Here – dit is julle BESKUTTING.
Fil 4:4. VERBLY julle ALTYD in die Here: ek HERHAAL: verbly julle!
Joël 1:16 … BLYDSKAP en GEJUIGis weg uit die HUIS van onse God?
2 Sam 6:15,14 … die ARK van die Here met GEJUIG en basuingeklank opgehaal, DAARBY het Dawid …
2 Sam 6:14 … het Dawid met ALLE mag GEDANS voor die AANGESIG van die Here (met VREUGDE)
2 Sam 6:16 … Kyk Migah … en SIEN Dawid HUPPEL en DANS voor die AANGESIG van die Here … in haar hart VERAG.