Hand 1:8 “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”
Hand 4:31 “En toe hulle gebid het, is die plek geskud waar hulle saam was, en hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het die woord van God met vrymoedigheid gespreek.”
Hand 4:4 “En baie van die wat die woord gehoor het, het geglo; en die getal van die manne het omtrent vyfduisend geword. “
Joh 14:17 “Die Gees van die waarheid wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat dit Hom nie sien en Hom nie ken nie; maar julle ken Hom, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees. “
Joh 14:6 “Jesus antwoord: Ek is die weg en die waarheid en die lewe …”
Eks 3:7 “En die Here sê: Ek het duidelik gesien die ellende van my volk … en Ek het hulle jammerklagte … gehoor, ja, Ek ken hulle smarte. “
Eks 3:10,12 “Gaan dan nou … dat Ek jou … kan stuur; en lei my volk, die kinders van Israel, uit Egipte (Slawerny) uit … Ek sal met jou wees.”
Eks 14:16 “En jy … steek jou hand uit … en kloof dit, sodat die kinders van Israel dwarsdeur … op droë grond kan trek.”