‘n Lewe van Goddelike oorwinning

'n Lewe van Goddelike oorwinning

Speaker: Renaldo Barnard

Op 6:2 En ek het GESIEN … aan hom is ‘n KROON gegee, en hy het uitgegaan as ‘n OORWINNAAR en om te oorwin. 

Rom 8:37 Maar in al hierdie DINGE is ons meer as OORWINNAARS deur Hom wat ons liefgehad het. 

1 Kon 17:6-7 … (Elia) het uit die spruit GEDRINK. Maar ná verloop van tyd het die spruit OPGEDROOG

1 Kon 17:8-10 Toe kom die WOORD van die Here tot hom en sê: Maak jou klaar, gaan … Daarop het hy hom GEREEDGEMAAK

1 Kon 17:10-11 … En hy ROEP haar en sê: Gaan HAAL tog vir my ‘n bietjie water … dat ek kan DRINK. Terwyl sy loop om dit te gaan haal, roep hy … BRING … vir my brood saam. 

1 Kon 17:12 … Maar sy antwoord … EK HET NIE.

1 Kon 17:13 … Wees nie BEVREES nie … maar maak eers daarvan vir my … daarna …VIR JOU

1 Kon 17:16 Die meel in die pot het nie OPGERAAK en die olie in die kruik nie MINDER geword nie, volgens die WOORD van die Here …

Ef 3:20-21 Aan Hom wat deur SY KRAG wat in ons werk, magtig is om ONEINDIG meer wat ons te doen as bid of dink, aan HOM kom die eer toe

Rig 7:2 …Toe sê die Here vir Gídeon: Die manskappe by jou is te veel vir My … anders kan Israel hom teen MY BEROEM deur te sê: My eie hand het my VERLOS.

Rig 7:22 En toe die driehonderd op die ramshorings BLAAS, het die HERE die swaard van die een teen die ander gerig … en die laer het GEVLUG

1 Joh 5:4 Want alles wat uit GOD gebore is, OORWIN die wêreld … naamlik ons GELOOF.