Kernteks: Gen 22:12 … nou WEET Ek … jou seun, jou ENIGSTE, van My nie teruggehou het nie.
Joh 3:16 … dat Hy sy ENIGGEBORE Seun GEGEE het …
Rom 5:8 … maar God BEWYS Sy liefde tot ons daarin …
Rom 5:8 … daarin dat Christus vir ons GESTERF het …
Rom 5:8 … (wanneer) – toe ons nog SONDAARS was.
Rom 8:32 Hy wat selfs Sy SEUN nie GESPAAR het nie
(Gen 22:12) … nou weet Ek.
I Joh 4:16 En ons het die LIEFDE wat God TOT ons het …
I Joh 4:16 … leer KEN en GEGLO …
I Joh 3:16 … dat Hy Sy lewe AFGELê het …
I Joh 4:10 HIERIN is die liefde: nie dat ONS God liefgehad het nie, maar … (Eerste liefde)
I Joh 4:10 … maar dat Hy ONS liefgehad het … (Eerste liefde)
I Joh 4:10 … en Sy SEUN gestuur het (gegee) as ‘n VERSOENING vir ons sondes.
I Joh 4:11 GELIEFDES as God ons SO liefgehad het …
Open 2:4 Maar Ek het dit TEEN jou dat jy jou EERSTE liefde verlaat het.
Joh 15:9 … Bly IN hierdie liefde VAN My.
Joh 15:9 SOOS die Vader MY liefgehad het, het Ek julle OOK liefgehad.
Gen 22:12 … nou WEET Ek …
Judas 1:21 En julle IN die liefde VAN God BEWAAR
0 Comments