Kernteks: Gen 22:12 … nou WEET Ek … jou seun, jou ENIGSTE, van My nie TERUGGEHOU het nie.
Gen 22:14 … Op die BERG (Golgota) van die Here sal dit VOORSIEN word.
Rom 8:32 Hy wat selfs sy EIE Seun nie (Terug gehou) GESPAAR het nie … hoe sal Hy nie SAAM met Hom ons ook alles GENADELIK skenk nie?
I Joh 3:16 HIERAAN het ons die LIEFDE leer KEN, dat Hy sy lewe vir ons AFGELÊ het … (Joh 3:16)
Die ENIGSTE manier om die ewige lewe te kan hê … om te GLO aan Sy liefdes GAWES. Joh 3:16
I Joh 4:16 En ons HET die liefde wat God TOT ons het leer KEN en GEGLO …
Joh 13:23 En een van sy DISSIPELS (Johannes), hy vir wie Jesus LIEFGEHAD het …
Joh 13:23 … het aan die tafel teen die BORS van Jesus gelê.
Joh 13:24,25 … Petrus … moet vra … val op die BORS van Jesus …
Joh 19:26,27 … sy moeder SIEN en die dissipel wat HY (Jesus) LIEFGEHAD het … daar is JOU moeder … in sy HUIS …
Gal 5:16 … enige KRAG, maar die GELOOF wat deur die LIEFDE werk (Openbaringskennis)
Gal 5:4 Julle wat GEREGVERDIG wil wees deur die WET, is losgemaak van Christus; julle het van die genade VERVAL.
I Joh 4:10 HIERIN is die liefde: nie dat ONS God liefgehad het nie, maar dat HY ONS liefgehad het … sy Seun … (Matt 22:36 – Grootste gebod …)
0 Comments