Kernteks: Rom 8:38, 39 “Want ek is VERSEKERD dat … ons sal kan SKEI van die LIEFDE van God wat daar IN Christus Jesus (teken) …”
Rom 8:35 “WIE (wat) sal ons SKEI van die LIEFDE van Christus …”
Rom 8:37 “Maar in AL hierdie DINGE is ons meer as OORWINNAARS deur Hom wat ons LIEFGEHAD het (geloof in Sy liefde vir ons).”
Wat skei ons?
Luk 15:11 “… twee SEUNS gehad …”
Luk 15:12 “… Vader, GEE my die deel van die EIENDOM wat my TOEKOM … verdeel.”
Rom 12:16 “… voeg julle by die NEDERIGE; moenie EIEWYS wees nie.”
Rom 12:16 “Don’t become SET in your own OPINIONS (self-satisfied).”
Rom 12:16 “Do not be PROUD, but accept HUMBLE duties. Do not THINK of yourself as wise” (Don’t think you KNOW it all).
Job 37:23,24 “Die Almagtige … almal wat EIEWYS is, sien Hy NIE aan nie.”
Rom 11:25 “… verborgenheid … sodat julle nie EIEWYS mag wees nie … verharding …”
Luk 15:13 “En nie baie DAE daarna nie … bymekaargemaak en WEGGEREIS …”
Luk 15:13 “… verkwis deur LOSBANDIG te lewe.”
Luk. 15:20 “En toe hy nog VER was, het sy vader hom GESIEN en INNIG jammer vir hom.” GEVOEL Liefde van die Vader).
Luk 15:20 “… en GEHARDLOOP en hom OMHELS en hartlik GESOEN.”
Luk. 15:19 “… nie meer WERD … MAAK my …”
Luk 15:23 “… laat ons eet en VROLIK wees.”
Luk 15:25 “En sy OUDSTE seun … al nader … hoor hy … wat dit BETEKEN.”
Luk 15:27 “… u broer … TERUG gekry … vrolik.”
Luk 15: 28 “En hy het KWAAD geword en wou nie BINNEGAAN nie.” (afskei).
Luk 15:28 “… sy VADER gaan toe UIT en SMEEK hom (liefde).”
Luk 15:29 “… kyk ek DIEN u so baie jare en ek het nooit u GEBOD oortree nie (godsdienstig).”
Luk 15:29 “…nooit ‘n BOKKIE gegee … VROLIK kon wees.”
Luk 15:30 “Maar toe hierdie SEUN van u kom (verstaan nie LIEFDE) …”
Luk 15:31 “… Kind, jy is ALTYD by my …”
Luk 15:31 “… en al wat MYNE is, is joue … Vers 32 … moet tog VROLIK en bly wees …”
0 Comments