Kernteks: Rom 8:38, 39 “Want ek is VERSEKERD dat … ons sal kan SKEI van die LIEFDE van God wat daar IN Christus Jesus onse HERE, is nie.”
Rom 8:35 “WIE sal ons SKEI van die liefde van Christus …”
Rom 8:35 “… verdrukking of BENOUDHEID of VERVOLGING of …”
Rom 8:35″… of honger of NAAKTHEID of gevaar of SWAARD?”
Rom 8:38,39 “Want ek IS versekerd … van die LIEFDE van God …”
Rom 8:37 “Maar in AL hierdie DINGE is ons meer as OORWINNAARS (Hoe) deur …’
Rom 8:38 “Want ek is VERSEKERD dat geen dood of LEWE of engele …”
Rom 8:38… of owerhede of MAGTE of teenwoordige of TOEKOMSTIGE dinge …
Rom 8:39 “… of hoogte of DIEPTE of enige ander SKEPSEL ons sal kan SKEI van die LIEFDE van God …”
Rom 8:32 “Hy wat SELFS sy eie SEUN nie gespaar het nie, (Teken Sy LIEFDE) maar …”
Rom 8:32 “maar HOM vir ons ALMAL oorgegee, (Teken) hoe …”
Rom 8:32 “… hoe sal Hy nie SAAM met Hom ons OOK alles GENADIGLIK skenk nie.”
Rom 8:33 “Wie sal BESKULDIGING inbring teen die UITVERKORENES van God? God is …”
Rom 8:33″… God is dit wat REGVERDIG maak ( ll Kor 5:21).”
Rom 8:34 “Wie is dit wat VEROORDEEL? Christus … (Open 12:10,11)”
Rom 8:34 “… ja, MEER nog, wat ook OPGEWEK is, (l Kor 15:17 … as Christus nie OPGEWEK is nie, dan is julle geloof nutteloos … sondes …)”
Rom 8:34 “… wat ook vir ons INTREE (Hebr 3:1 … Hoëpriester van ons BELYDENIS, Chritus Jesus).”
Rom 8:35 “WIE sal ons SKEI van die liefde van Christus …”
0 Comments