Vergewe mekaar – 30 Augustus Corine Uys
Kernteks:
Ef. 4:32 Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.
Kol. 3:13 Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. SOOS DIE HERE JULLE VERGEWE HET, MOET JULLE MEKAAR OOK VERGEWE.
Miga:18 … U vergewe sonde, U straf nie die sonde van dié wat uit u volk oorgebly het nie. U BLY NIE VIR ALTYD KWAAD NIE, U BETOON LIEFDE.
Rom. 12:17-18 Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense. As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, LEEF IN VREDE MET ALLE MENSE.
Rom. 12:19 Moenie self wraak neem nie, geliefdes, maar laat dit oor aan die oordeel van God …
Eph. 4:31-32 (TPT) Lay aside bitter words, temper tantrums, revenge, profanity, and insults. BUT INSTEAD BE KIND AND AFFECTIONATE toward one another …
Spr. 19:11 ‘n Verstandige mens beteuel sy humeur en stel sy eer daarin om vergewensgesind te wees.
1 Thes. 5:15 (TPT) Resist revenge, and make sure that no one pays back evil in place of evil but always pursue doing what is beautiful to one another and to ALL THE UNBELIEVERS.
0 Comments