Ons is nie ellendige Christene nie

Ons is nie ellendige Christene nie

Jan 23, 2022
Topic: Faith , Fellowships
Book: Luke

Speaker: Ronnie Barnard

As ons NET vir HIERDIE lewe op Christus HOOP, dan is ons die ELLENDIGSTE van alle mense.

l Kor 15:32

… laat ons dan EET EN drink (Geniet die lewe) want more STERF ons!

Kol 3:1,2

As julle dan SAAM met Christus OPGEWEK is, soek die DINGE daarbo is … Bedink die dinge DAARBO is, nie wat op AARDE is nie. (Matt 16:26)

Matt 6:21

… want waar julle SKAT is, daar sal julle HART ook wees.

Matt 6:20

… maar maak vir julle SKATTE bymekaar in die HEMEL …

l Tim 6:17

BEVEEL die rykes in die TEENWOORDIGE lewe … (Luk 12:19) … jou DWAAS … nie RYK is in God nie)

l Tim 16:17

… om nie HOOGMOEDIG te wees nie en ook nie hulle HOOP te stel op die ONSEKERHEID van RYKDOM nie …

l Tim 16:17

… maar op die LEWENDE God wat ons ALLES ryklik VERLEEN om te GENIET …

l Tim 16:18

… dat hulle GOED moet doen en RYK wees in goeie werke, VRYGEWIG (Mark 12:17 … en gee aan God wat God TOEKOM)

l Tim 6:19

… en vir hulle ‘n SKAT weglê, ‘n goeie FONDAMENT vir die TOEKOMS, sodat hulle die EWIGE lewe kan verwerf. (Matt 19:21 ‘n skat in die HEMEL hê)

Luk 16:9

En Ek sê vir julle: MAAK vir julle VRIENDE deur die ONREGVERDIGE Mammon (Geld – Besittings) sodat …

Luk 16:9 … sodat WANNEER julle die lewe VERLAAT (doodgaan of) …

I Tim 6:7

Want ons het NIKS in die wêreld INGEBRING nie; dit is duidelik dat ons ook NIKS daaruit kan wegdra nie. (Kan dit VOORUIT stuur)

Luk 16:9

… lewe VERLAAT, hulle jul (jou vriende) in die EWIGE tente kan ONTVANG.

Met joe GELD hulle in die HEMEL gekry.

Rom 10:13-15

… hoe KAN glo … nie GEHOOR … hoor sonder EEN wat preek … as hulle nie GESTUUR word nie.

Luk 16:11

As julle dan nie GETROU was in die ONREGVERDIGE Mammon (Geld) nie, wie …

Luk 16:11 … wie sal julle die WARE goed TOEVERTROU (Ewigheid – Goddelike)

Luk 16:12 En as julle nie GETROU was in ANDER se goed nie, wie sal aan julle jul EIE gee?

Mag 3:8

Mag ‘n mens God BEROOF? … waarin … in die TIENDES en OFFERGAWE …

Mal 3:10 … die HELE tiende … beproef My TOG hierin …

Fil 4:7 Nie dat ek die GAWE soek nie, maar ek soek die VRUG wat oorvloedig word op julle REKENING .

Mark 16:15 Gaan die HELE wêreld in en VERKONDIG die evangelie aan die GANSE mensdom.