Rom 8.37 – “Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het.”
1 Joh 5.4 – “Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wèreld;en dit is die oorwinning wat die wèreld oorwin het, naamlik ons geloof.”
Hab.3.18 _ “… nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil.”
Joh 10.10 – “Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes … ”
Rom 7.18 – “Want ek weet dat in my, dit wil sê in my vlees, niks goeds woon nie; want om te wil, is by my aanwesig, maar om goed te doen, dit vind ek nie”
v19. “Want die goeie wat ek wil, doen ek nie ,maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.”
V20. “Maar as ek doen wat ek nie wil nie, dan doen ek dit nie meer nie, maar die sonde wat in my woon.”
v24 “Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdir dood?
Rom 7.25 – “Ek dank God deur Jesus Christus, onse Here!”
2 Tim 4.7 “Ek het die goeie stryd gestry,ek het die wedloop voleindig;ek hey die geloof behou. ”
Rom 8.26 “En net so kom ook die Gees ons swakhede te hulp … maar die Gees self tree vir ons in …”