2021 – Prepared to shine

Oorvloedig – Deel 1 – 31 Jan 2021

31 Januarie  2021 – Oorvloedig                        Renaldo Barnard 

2 Kor 9:8 En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees…

Mark 4:24 Pas op wat julle hoor; met die maat waarmee julle meet, sal vir julle gemeet word, en daar sal bygevoeg word vir julle wat hoor

2 Kor 8:9 Want julle ken die genade van onse Here Jesus Christus, dat Hy, alhoewel Hy ryk was, ter wille van julle

2 Kor 8:9 arm geword het, sodat julle deur sy armoede ryk kan word

Matt 9:28 … Jesus sê vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja, Here. 

Matt 9:29 … Laat dit vir julle wees volgens julle geloof

1.Geloof vra aksie

Luk 17:14 … sê Hy vir hulle: Gaan vertoon julle aan die priesters …

Luk 17:14 … En onderwyl hulle …gaan, het hulle rein geword. 

Luk 17:15 En een van hulle … het omgedraai en God met ‘n groot stem verheerlik

Luk 17:19 jou geloof het jou gered. 

2.Geloof praat

Mark 11:22 Jesus …sê vir hulle: Julle moet geloof in God hê

Mark 11:23 elkeen wat vir hierdie berg sê

Mark 11:23 … en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê … hy sal verkry net wat hy sê

2 Kor 9:8 … sodat julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk. 

 

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.