Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak … ja ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.
Joh 10:10 … Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed.
,Ps 42:6 Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? …
2 Kor 9:8 En God het mag om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees …
Mark 4:24 … Pas op wat julle hoor …
Mark 11:23 … om vir hierdie berg te kan sê …verwyder jouself …
Mark 10 … Blinde man …
2 Kor 9:8
1 Kor 15:58 Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omd at julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie
0 Comments