Oorvloedig – Deel 3
Oorvloedig - Deel 3
Feb 14, 2021
Series: Oorvloedig
Book: 1 John
Speaker: Gerhard Dalton
julle altyd in alle opsigte volop kan hê en oorvloedig kan wees tot elke goeie werk.
Joh 15:1 Ek is die ware druiwestok en my Vader is die tuinier. Geplant in GROND.
Tuinier het kruis daar geplant dat as ons in Hom is dra ons vrug Hoe kultiveer ons
BLY IN HOM en Hy in ons.
Joh 15:13 Niemand het ’n groter liefde as hierdie nie: dat iemand sy lewe opoffer ter
wille van sy vriende.
Joh 15:5-6 Ek is die wynstok, julle die lote. Wie in My bly, en Ek in hom, hy dra veel
vrug; want sonder My kan julle niks doen nie.
Joh 15:6 As iemand in My nie bly nie, word hy uitgewerp soos die loot en verdroog
Joh 5:7 Die sieke het Jesus geantwoord: “Meneer, ek het niemand naby my om my
in die waterbad te tel wanneer die water geroer word nie; en terwyl ek nog
naderkom, gaan iemand anders voor my in.”
Joh 5:8 Jesus sê toe vir hom: “Staan nou op, tel jou slaapmatjie op en loop!”
Joh 5:9 Onmiddellik het die man gesond geword, sy slaapmatjie opgetel en begin
loop!
1 Kor 13:4 Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde
blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie.
1 Kor 13: 5 Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie
kort van draad nie,hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie.
1 Kor 13: 6 Dit treur oor die onreg wat plaasvind, en juig as die waarheid seëvier.
1 Kor 13: 7 Die liefde bly stil oor ander se foute, dit bly steeds vertrou, dit hou aan
met hoop, dit verduur alles.
Joh 15:17 Ek gee aan julle dié opdrag: julle moet mekaar liefhê.”