Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het …
Joh 1:18 Niemand het ooit God gesien nie. Sy enigste Seun, self God, wat die naaste aan die Vader is, dié het Hom bekend gemaak.
Joh 14:9 … Fillipus … Wie My sien, sien die Vader.
Sy mens-wording was Sy grootste verleentheid en die kruis Sy grootste vernedering …
1 Pet 1:19 … losgekoop met die kosbare bloed van Christus …
1 Pet 1:20 Reeds voor die skepping van die wêreld is Hy hiervoor bestem …
Waar het die slang sy oorsprong ..?
Jes 14:11 & Eseg 28:11 … harpmusiek en al in doderyk beland …
Jy wat die helder morester was, het uit die hemel geval …
Gerub met uitgestrekt vlerke – op die heilige godeberg – reliefwerk was van goud …
Jou optrede was onbesproke … Jou prag het jou laat onreg doen …
Ek het jou op die grond gegooi.
Luk 10:18 … soos ‘n bliksem uit die hemel sien val.
Hul het met afgryse die skepping en kroning van die mens aanskou.
1 Pet 3:19-21 … En so het Hy na die geeste in die gevangenes gegaan en daar sy oorwinning aangekondig …
God se saligheidsplan was ‘n werklikheid reeds voor die skepping.
Joh 1:29 … Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.
Rom 11:33 O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë!
Rom 11:36 Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge! …
Ps 89:15 U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.
Romans 8 (MSG) … God knew what He was doing from the very beginning. He decided from the outset to shape the lives of those who love Him along the same lines as the life of His Son … we see the original and intended shape of our lives in Him … He takes us to the high places of blessing in Him … He had us in mind, settled on us as the focus of His love, to be made whole and holy by His power …