Kernteks. Hand 16:25,26 … en LOFLIEDERE tot eer van God gesing … En onmiddellik het al die deure OOPGEGAAN …
Hand 16:25 En omtrent MIDDERNAG het Paulus en Silas GEBID en LOFLIEDERE tot eer van God GESING en … (uit hul HART)
Hand 16:25 … en die gevangenes het na hulle GELUISTER (Wat hoor die gevange wêreld)
Hand. 16:21 En SKIELIK kom daar ‘n groot aardbewing, sodat … en ONMIDDELLIK het al die deure OOPGEGAAN en die boeie van almal het LOSGERAAK.
Jona 2:1 En JONA het tot die Here sy God GEBID uit die INGEWANDE van die vis en GESÊ: Uit my BENOUDHEID het ek die Here AANGEROEP …
Jona 2:9 (8 VERSE gebid) Ek daarenteen sal aan U OFFER met ‘n STEM van LOF …
Jona 2:10 DAAROP het die Here die vis BEVEEL om Jona op die droë GROND uit te spuug.
PRAISE your way OUT
ll Kron 20:12 … Want in ons is geen KRAG teenoor hierdie GROOT menigte wat TEEN ons gekom het nie; en …
ll Kor 20:12 … en ons WEET nie wat ons moet DOEN nie, maar ons OË is op U.
ll Kron 20:21 … beraadslag en tot EER van die Here SANGERS (elkeen) opgestel … moes LOFSING (Jadah) lof met die UITGOOI van hande in die lug)
ll Kron 20:22 En op die OOMBLIK toe hulle die LOFSANG (Jadah) aanhef, het … sodat hulle (vyand) VERSLAAN is.
ll Kron 20:25,26 … drie dae … buit IN te samel … LOFDAL genoem … aan hulle VREUGDE verskaf oor hul vyand.
Jes 61:1 … My gesalf … om ‘n BLYE boodskap te bring aan … gevangenes ‘n vrylating … OPENING van die gevangenis … ‘n gewaad van LOF vir ‘n VERSLAE gees …
Dan 6:11 … toe DANIËL verneem dat die BEVELSKRIF (Leeukuil) geskrywe … het hy … en gebid en LOFPRYSINGE uitgespreek …
Dan 6:21 Daniël KNEG van die lewende God wat jy gedurigdeur VEREER, in staat om jou van die leeus te VERLOS.
Ps 40:3,4 .. uit die MODDERIGE slyk opgetrek en my VOETE op ‘n ROTS gestel … nuwe LIED in my mond gegee, ‘n LOFSANG tot eer van onse God …