So vol soos wat ek leeg is – Deel 1

So vol soos wat ek leeg is - Deel 1

Jul 4, 2021
Topic: Holy Spitit , Hope

Ef 1:17-21 … ek bid dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie al die eer
toekom, deur sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom
werklik kan ken.

Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop Sy roeping inhou,
en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, en hoe
geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking
van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom aan sy
regterhand laat sit het: hoog bo alle bose magte en enige ander vorm van gesag waarvan
daar sprake mag wees …

Ef 3:16-19 … Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag
sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat
julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al
die gelowige te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag
julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word
met die volheid van God.

Kol 2:9 In Hom is die volle wese van God beliggaam … For in Christ there is all of God in a
human body …

Kol 2:10 En in verbondenheid met Hom deel julle in sy volheid … In Christ you too are filled
with the Godhead …

Spr 27:19 … so sien jy jouself in wat jy dink.

Matt 23:37 … Hoe dikwels wou Ek … maar julle wou nie…

Rom 12:2 (Amp) … Be transformed by the entire renewal of your mind …

Spr 4:23 LB … Daar is baie dinge waarvoor jy mooi moet oplet, maar die belangrikste is dat jy
jou gedagtes van die sonde moet bewaak, want ‘n mens se hele lewe word deur jou
gedagtes beheer.

GEDAGTES – GEDRAG – GEWOONTES – WAARDES – DESTINY …

2 Cor 3:18 And all of us, as with unveiled face, because we continued to behold in the Word
of God as in a mirror the glory of the Lord, are constantly being transfigured into His very
own image in ever increasing splendor and from one degree of glory to another.
Joh 8:32 … julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak.

Ef 3:20 … deur Sy krag wat in ons werk instaat is om oneindig meer te doen as wat ons bid of
dink.

Ef 3:16 OV … dat Hy deur sy Gees na die rykdom van Sy heerlikheid … gee.

Ef 3:16 NV … dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van Sy heerlikheid … gee.

Ef 1:3 Aan God, die Vader … kom al die lof toe. Hy het ons geseën met al die seëninge van
die Gees wat daar in die hemel is.

Jes 44:18 … Sulke mense weet nie wat hulle doen nie, hulle het nie insig nie, hulle oë is
toegepleister, hulle sien nie, niks dring tot hulle verstand deur nie.

Jes 44:20 … laat hom mislei deur sy eie verdraaide opvattings… Hy vra homself nie af: “Is dit
nie ‘n leuen waarmee ek my besig hou nie?”

Frederick Price: Van die begin van tyd af het God die probleem gehad om mense sover te
kry om dinge vanuit Sy standpunt te beskou!

Eddie Murphy: I feel a void … an emptiness in my life, there is not total emptiness, but I
feel something is missing. No matter how much you accomplish, how much money you
make, or how many people you make happy. I feel such a void …

Ps 139:23 … Deurgrond my o God, en ken my hart; toets my en ken my gedagtes, kyk of daar
by my ‘n weg is van smart en lei my op U ewige weg!