Mark 9:23 “… as jy kan glo, alle dinge is moontlik vir die een wat glo.”
Matt 17:20 “… Dit verseker Ek julle: As julle maar geloof het so groot soos 'n mosterdsaadjie, sal julle vir hierdie berg sê: ‘Gaan staan daar anderkant!’ en hy sal gaan. Niks sal vir julle onmoontlik wees nie.”
WAT IS GELOOF?
Heb 11 – Vaste vertroue ~ Bewys ~ Getuienis
Heb 6:18-20 “Die twee onveranderlike dinge, die belofte en die eed, waarborg dat God sy woord gestand sal doen, en is vir ons wat ons toevlug tot Hom geneem het, ‘n kragtige aansporing om vas te hou aan die hoop … Hierdie hoop besit ons as ‘n veilige en onbeweeglike lewensanker …vas is.”
Heb 6:19 (Amp) “… it cannot slip and it cannot break down under whoever steps out upon it …
DIE GELOOF WAARVAN DIE BYBEL PRAAT IS DIE STERKSTE KRAG IN DIE HEELAL!
Ef 1:21, 22 “Hoog bo elke mag en gesag … en wat daar ook al sprake van mag wees … aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef …”
ELKE MENS IS GEBORE MET DIE POTENSIAAL OM TE GLO.
Jak 2:26 “… Geloof sonder die werke dood.”
DIE KRAG VAN MY GELOOF IS NET SO STERK SOOS DIE EEN IN WIE EK DIT STEL!
1 Joh 5:4 “… Dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.”
Rom 1:17 “… die regverdige sal uit die geloof lewe.”
DIE VYAND IS BEWUS VAN DIE KRAG VAN GELOOF – DAAROM SAL HY ALTYD TWYFEL SAAI!
… tussen Migdol en die see …
STAAN VAS – KYK OP – AANSKOU
1 Pet 1:6 “… al is dit nodig dat julle ‘n kort tydjie bedroef gemaak word deur allerhande
beproewings sodat die egtheid van julle geloof getoets kan word.”
OPNUUT VERSTAAN HOE GOD BETROKKE IS IN ONS LEWENS SAGTE AGTERGROND MUSIEK BEGIN SPEEL….
Jer 29:11 “I have not lost sight of My plan for you the Lord says, and it is your welfare I have in mind, not your undoing, for you too, I have a destiny and a hope.”… I will be there…watching your progress…!
Job 13:15 (Amp) “… though He slay me, yet will I wait for and trust Him and …”
1 Pet 2:6 (Amp) “… He who … trusts in, and relies on Him shall never be disappointed or put to shame.”
Luk18:8 “… Maar sal die Seun van die mens by sy koms nog geloof op die aarde vind?”