SO VOL SOOS WAT EK LEEG IS …Deel 4

SO VOL SOOS WAT EK LEEG IS …Deel 4

Jul 25, 2021
Book: Ephesians

1 Joh 4:8 “Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.”
Ef 3:17 “… dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.”
Liefde is heelbo op Vader se prioriteitslys: 1 Kor 13 … al sou ek …
Liefde is aksies:
1 Joh 3:18 “Liewe kinders, ons liefde moenie net woorde en lippetaal wees nie, maar moet met die daad bewys word, en dan in opregtheid.”
Liefde is ‘n keuse:
Col 3:12-14 (Msg) “… dress in the wardrobe God picked out for you … wear love. It’s your basic, all- purpose garment. Never be without it.”
Gal 5:22-23 “Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid,
goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing…”
We cannot be loved without being changed … Dr Karl Menninger
Liefde sterf in isolasie:
Ef 3:18 “Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.”
Rom 12:4,5 “Ons het baie lede in een liggaam … Net so is ons, al is ons baie, in Christus een
liggaam … “
Joh 17:21-23 “Ek bid dat hulle almal een mag wees … sodat die wêreld kan glo dat U My gestuur
het. Die heerlikheid … het Ek ook aan hulle gegee, sodat hulle een kan wees net soos Ons een is: … volkome een kan wees, sodat die wêreld kan weet dat U My gestuur het …”
Ef 4:3 “Lê julle daarop toe om die eenheid wat die Gees tussen julle gesmee het, te handhaaf deur in vrede met mekaar te lewe.”
Ef 4:2 “Wees altyd beskeie, vriendelik en geduldig, en verdra mekaar in liefde.”
Joh 13:35 “As jule mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.”
Matt 24:12 “… sal die liefde by baie verkoel.”
Ef 4:30 “… bedroef nie die Heilige Gees … nie”
1 Kor 3:9 “Want ons is medewerkers (vennote) van God …”
God se grootste vernerdeing van Sy menswording en Sy grootste verleentheid is die
kerk … Augustinus
Ef 1:23 “Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.”