Soos Ek was sal Ek wees

Soos Ek was sal Ek wees

May 2, 2021
Book: Ephesians

Speaker: Morné Kruger

Jos 1:5-11

Jos 1:5 Niemand sal voor jou standhou al die dae van jou lewe nie soos Ek met Moses gewees het,sal Ek met jou wees.Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie.

Jos 1:2 Moses my dienaar is dood …

Jos 1:6 Wees sterk en vol moed …

Jos 1:7 Wees net baie sterk en vol moed …

Jos 1:9  het Ek jou nie beveel nie, Wees sterk en vol moed …

Efe 6:10 … word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.

Heb 13:5 … Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.

2 Kron 20:15 … Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God.

2 Kron 20:17 … Bly staan en aanskou die redding van die Here …

Efe 4:14 Sodat ons nie meer kinders sou wees nie wat soos golwe geslinger en heen en weer gedryf word nie …

2 Kor 3:18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in ‘n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld van heerlikheid tot heerlikheid …

Ps 30:11 … I will …

Joël 2:25 I will …