Gal 5:4 … julle het van die genade verval.
Kol 1:6 … die genade van God in waarheid leer ken het.
Joh 8:32 En julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak. (Genade)
Heb 10:26 Want as ons opsetlik sondig, nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, bly daar geen offer vir die sondes meer oor nie.
- Selfregverdiging staan teenoor Genade –
Gen 4:4 …En die Here het Abel en sy offer genadig aangesien.
Gen 4:5 Maar Kain en sy offer nie aangesien nie …
Gen 4:3 … het Kain van die vrugte van die land aan die Here ‘n offer gebring.
Gen 4:4 En Abel het ook van die eersgeborenes van sy kleinvee gebring … van hulle vet …
Heb 11:4 Deur die geloof het Abel ‘n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy … regverdig was …
Gen 4:5 Maar … Toe word Kain baie kwaad, en hy het sy hoof laat hang.
Gen 4:7 … die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.
Judas 1:11 Wee hulle, want hulle het die weg van Kain bewandel en om loon hulleself in die verleiding … gestort en … omgekom.
Gen 4:6 En die Here sê vir Kain: Waarom is jy kwaad, en waarom laat jy jou hoof hang?
Gen 4:7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? …
0 Comments