Drie ANKERS…
Heb 6:19 “… lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is.
” Amp: “…it cannot break down under whoever steps out upon it.”
1 Pet 1:19,20 “… Julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus. Reeds voor die skepping van die wêreld is Hy hiervoor bestem.”
Heb 2:10 “… God, ter will van wie alles bestaan en deur wie alles ontstaan het, wou baie as Sy kinders tot heerlikheid lei.” Wese van die Kruis = Liefde
Rom 5:8 “… Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.”
Lucifer se enigeste wapen is : Die Leuen.
Hoe kan ek bevry word van die sirkel van dood?
Joh 8:32 “… en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”
:31 “… my woorde”
Rom 10:17 “… Die geloof is dus uit die gehoor en die gehoor is deur die woord van God.”
Kol 1:6 “… die genade van God …in waarheid leer ken.”
Gal 5:6 “Al wat van belang is, is geloof wat deur liefde tot dade oorgaan.”
1 Joh 4:18 “…volmaakte liefde verdryf alle vrees.”
Die wese van die Graf= Onderskeiding
Rom 1:4 “…Op grond van Sy opstanding uit die dood is Hy deur die Heilige Gees aangewys as die Seun van God wat met mag beklee is.”
Mat 28:2 “… Skielik was daar ‘n geweldige aardbewing. ‘n Engel van die Here het van die hemel af gekom na die graf toe gegaan en die klip weggerol.”
Hand 4:20 “… Wat ons betref, dit is vir ons onmoontlik om nie te praat oor wat ons gesien en gehoor het nie!”
Rom 8:37,38 “… Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars … “niks” … kan ons van die liefde van God skei nie…” Die wese van die Troon = Voleinding
Ef 3:19 “… alles en almal heeltemal vervul met die volheid van God.”
Kor 2:9,10 “… Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor … in die hart van die mens nie opgekom het nie …dit het God gereed gemaak vir die wat Hom liefhet.”