16 Oktober 2022
Matt 26:40 “En Hy kom by die dissipels en vind hulle aan die slaap, en Hy sê vir Petrus: So was julle dan nie in staat om een uur saam met My te waak nie?”
Matt 26:41.”Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.”
Jak 5:16 “… Die vurige gebed van ’n regverdige het groot krag.”
Efesiërs 6:10-20
Markus 5:6-13
2 Kor 3:17 “Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.”
1 Kor 14:15 “… Ek sal met die gees bid, maar ek sal ook met die verstand bid …”
2 Kor 10:4 “Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp …”
2 Kor 10:5 “… Terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus.”
Ps 50:15 “En roep My aan in die dag van benoudheid: Ek sal jou uithelp …”
2 Kron 20:15 “… Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte nie, want die stryd is nie julle saak nie, maar die saak van God.”