Believe Jesus, Speak Jesus, Live Jesus

Vernuwe en Wees – Deel 7

Sondag 19 Julie – Vernuwe en Wees gesond in jou Beroep – Renaldo Barnard

 

Matt. 16:26 Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jy ly skade aan jou diepste menswees?

Sewe Bybelse beginsels vir n susksesvolle beroepslewe

  1. Ek moet werk met entoesiasme in alles wat ek doen  – Kol. 3:23 Pak alles gemotiveerd aan …Spr. 12:24…Dié wat pligsgetrou werk, word leiers; lui mense word slawe.
  2. Ek moet verstaan vir wie ek werk  – Kol. 3:23 … Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.
  3. Ek moet fokus op my karakter – Kol. 3:23 Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.
  4. Gee om vir mens -1 Kor. 16:14 Alles wat julle doen, moet in liefde geskied.
  5. Doen meer as wat van jou verwag word – Matt. 5:41 En elkeen wat van jou een myl afdwing, loop met hom twee myl saam.
  6. Om aan te hou leer en my vaardighede te verbeter – Pred. 10:10 As die byl stomp is en jy dit nie slyp nie, moet jy meer krag gebruik. Vaardigheid help jou om sukses te behaal.
  7. Om my werk te sien as n Goddelike doel – Spr. 16:3 Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag.

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.