Vlug van en Jaag na

Vlug van en Jaag na

Feb 19, 2023
Topic: Faith , Intrgrity , Love , Seek , Youth
Book: 1 Timothy

Speaker: Renaldo Barnard

– Pastoor Renaldo Barnard

19 Februarie 2023

2 Tim 2:19 (83)
… Die Here KEN DIE wat aan Hom BEHOORT en Elkeen wat sê dat hy aan die Here behoort, moet WEBREEK van die ONGEREGTIGHEID.

2 Tim 2:21 (NLV)
As jy jouself SKOON hou van die VERKEERDE, sal jy ’n KOSBARE ITEM wees, ’n SPESIALE besitting … een wat Hy nuttig kan GEBRUIK en wat GEREED is vir enige GOEIE taak.

2 Tim 2:22 (53)
… Maar VLUG vir die BEGEERLIKHEDE van die jonkheid en JAAG ná GEREGTIGHEID …

Gen 39:12 (NLV)
… GRYP hom …en EIS van HOM …Josef het hom LOSGESKEUR, maar in die proses die kledingstuk … AGTERGELAAT en uit die huis GEHARDLOOP (gevlug).

2 Tim 2:22 (53)
… Maar VLUG vir die BEGEERLIKHEDE van die jonkheid en JAAG ná …GEREGTIGHEID

Pred 11:9 (NLV)
… Jong Man (Jong Dame), GENIET jou LEWE terwyl jy jonk is, vind VREUGDE in jou jeug en wat jy ook al sien. DOEN wat jy GRAAG wil doen, maar ONTHOU net: God sal van jou REKENSKAP eis.

1 Tim 4:12 (NLV)
Moenie dat enigiemand MINDER van jou DINK omdat jy jonk is nie. Wees ’n VOORBEELD … in die manier waarop jy lewe, in jou LIEFDE, jou GELOOF en jou INTEGRITEIT.