2021 – Prepared to shine

Vorentoe Deel 3 – Renaldo Barnard

17 Oktober 2021

Rom 4:17 … die dinge wat nie bestaan nie, roep asof hulle bestaan.

Jak 4:2 Julle begeer en julle het nie … Julle veg en maak oorlog, en julle het nie, omdat julle nie bid nie. 

Pred 4:12 Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie. 

Matt 6:1-14 … As jy bid … As jy vas … As jy gee

Matt 5:6 (NLV) Gelukkig is dié wat honger en dors … want Hy sal hulle hartsverlange bevredig.

Matt 6:6 …  wanneer jy bid … jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde

Matt 17:19-21 Waarom kon ons…nie? … En Jesus antwoord hulle … julle ongeloof … Maar hierdie … gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie. 

Heb 11:6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek

Matt 17:20b … want … as julle geloof het … sal julle vir hierdie berg : Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

Esra 8:21 (ABA) Ek het … gesê dat ons moet vas, want ons moet ons voor God verneder en bid dat Hy dit goed sal laat gaan met ons en ons families en alles wat ons het. 

0 Comments

Add a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *