Vra en Bid – Deel 2

Vra en Bid - Deel 2

Oct 9, 2022
Topic: Faith , Prayer
Book: Genesis

Speaker: Renaldo Barnard

9 Oktober 2022

Mark 11:24 “… Alles wat julle in die GEBED VRA, GLO dat julle dit sal ONTVANG, en julle SAL DIT VERKRY.”

1. BEGEER

Heb 11:1″Die geloof dan is ‘n VASTE VERTROUE op die dinge wat ons HOOP (BEGEERTE), ‘n BEWYS van die dinge wat ons NIE SIEN NIE.”

1 Kon 3:5 “… God het gesê: BEGEER wat Ek jou moet gee.”

2. BESLUIT

Jak 1:7-8 “Want dié mens MOENIE DINK dat hy iets van die Here SAL ONTVANG NIE … ‘n DUBBELHARTIGE man, ONBESTENDIG in al sy WEë (BESLUITE).”

Dan 11:36″…want wat VAS BESLUIT IS, sal UITGEVOER WORD”.

3. VRA

Jak 4:2″… julle HET NIE … omdat julle nie BID (VRA) NIE.”

Luk 18:1″… GELYKENIS vertel … dat ‘n mens GEDURIG moet BID (VRA) en NIE MOEDELOOS word nie.”

4. ONTVANG

Mark 11:24″DAAROM sê Ek vir julle: Alles wat julle in die GEBED VRA, GLO dat julle dit AL ONTVANG HET, en dit sal vir julle SO WEES.”

Fil 4:6 (53) “… laat julle BEGEERTES in alles deur GEBED en smeking MET DANKSEGGING bekend word by God.”

5. PRAAT

Mark 11:23 “… elkeen wat vir hierdie berg Sê … en nie … TWYFEL NIE, maar GLO… hy sal VERKRY net wat hy sê.”

Num 14:28 “Sê vir hulle … soos julle voor my ore gespreek het, so sal Ek aan julle doen.”

6. SIEN

Heb 11:1 “Die geloof dan is ‘n VASTE VERTROUE … ’n BEWYS van die dinge wat ons NIE SIEN NIE.”

Gen 15:5″… KYK nou op na die hemel … SO SAL jou nageslag wees.”

7. DOEN

Jak 2:17 “… die GELOOF, as dit GEEN WERKE het nie, in sigself DOOD.”

Jos 3:15 “En net toe die draers van die ark by die Jordaan kom … HULLE VOETE … INSTEEK …”

Luk 1:37 “Want GEEN DING sal by God ONMOONTLIK wees nie.”